Alfa Romeo 159

Alfa Romeo 159
Oorsig
Vervaardiger Alfa Romeo
Produksie 2005-2011
Montering Vlag van Italië Italië: Pomigliano d'Arco
Ontwerper Italdesign Giugiaro
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte uitvoerende motor
Bakstyl 4-deur sedan
5-deur stasiewa
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Voorenjin, vierwieldryf
Platform GM/Fiat Premium platform
Spesifikasies
Enjin(s) 1.75 L TBi I4 Turbo (petrol)
1.8 L MPi I4 (petrol)
1.9 L of 2.2 L JTS I4 (petrol)
3.2 L JTS V6 petrol
1.9 L of 2.0 L JTDm I4 Turbodiesel
2.4 L JTDm I5 Turbodiesel
Ratkas 5- of 6-gang handrat
6-gang Selespeed semi-outomaties
6-gang Q-Tronic outomaties[1]
Lengte 4660 mm
Breedte 1828 mm
Hoogte 1417 mm
Massa 1385 - 1695 kg
Asafstand 2700 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Alfa Romeo 156
Opvolger Alfa Romeo Giulia (2015)
Variante Alfa Romeo Brera
Alfa Romeo Spider

Die Alfa Romeo 159 is tydens 'n motorskou in Genève in 2005 bekend gestel as 'n vervanging vir sy voorganger, die Alfa Romeo 156. Die 159 (939) is 'n kompakte uitvoerende motor wat tussen 2005 en 2011 deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo vervaardig is. Dit is op die Geneefse Motorskou van 2005 as 'n plaasvervanger vir die 156 vrygestel. Die 159 gebruik die GM/Fiat Premiumplatform, wat dit deel met die Alfa Romeo Brera en Spider produksiemotors, en met die Kamal en Visconti konsepmotors.

Die 159 het die derde plek behaal in die 2006 "Europese Motor van die Jaar"-toekennings. Produksie van die 159 is teen laat-2011 gestaak, ongeveer 240 000 motors is gebou.


  1. "Automatic Transmissions" (PDF). aweurope.be. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 1 Julie 2014. Besoek op 18 Januarie 2008.
  2. "News/23.02.2006". italiaspeed.com/2006 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 11 Augustus 2007.

Developed by StudentB